Saturday 16 July 2011

Die Varke...


 

Ek sit op’ie pavemen’

Wegegooi op n hoep
Soes n bollang kak
Wat a’mal mis kyk.

Ek notch net hulle voete
Waa’van my kop is gesak
Blink skoentjies hie’ ve’by
Langs my gevriet.

Die varke is nogal’ie vol’ie
Hulle gedagtes is vrot
Wan’ hoeko’ van hie’ on’e’
Kyk n man tot binne in hulle kop.

Hulle check nogal ek is’ie las
Maa’ kantie, die varke is a’mal djas!

No comments: