Saturday 20 June 2020

'n nuwe normaal


waneer ‘out of the box’
net uitval
in ‘n groter karton doos
dan beteken ons idees fokkol

as domkop nog steeds wegkruip
agter groot woorde
en groter gebàre
dan beteken ons geleerdheid tog fokkol

when relavance reigns
in a mass of mediocrity
en almal is oortuig
dat alles is net ‘fantastic’

en die mensdom glo
in die metafoor
te slim om te besêf
hoe onnoosel ons eintlik is

when new is just another attempt
at doing the same thing over
again hoping for a different result
dan beteken dié poging ook fokkol