Tuesday 30 August 2011

HIE’SA


Van hie’ bo

Lyk die hele spot befok
Me’nie liggies en skuitjies
Daa’ver.

Van hie’ bo
Klink die hele spot befok
Me’nie shoesh en toet-toet
Daa’ ver.

Van hie’ bo
Voel die hele spot befok
Me’nie space en kalmte
Daa’ ver.

Van hie’ bo
Is ‘it ma’ o’right.

No comments: