Wednesday 23 May 2018

a poem without a title


ek is
wat ek is
raak bewus
omskep jou lus
raak bewus
van die ding

‘n ding
wat ons almal bind
ongeag wat jy dink
‘n ding wat bestaan
al gaan ons een vir een dood
hierdie ding, die MENSDOM

soveel nonsense
wat belangrik raak
wat ons belangrik maak
almal toegesluit in ‘n huis
en die mure kraak
fondasies van haat

where is the place
for us to imagine
who and what we all
could become
would become
beyond MENSDOM

No comments: