Monday, 29 October 2018
Die Naarheid
Baie keer
is ek
mismoedig.
Net kak
en sukkel
en
steel
en oorlog.
Ooral.
Dan luister ek
hier
naby
en ek verwonder vir
my
hoe klein
ons denke en
verstand.
Elkeen kyk net
hiervoor
hul eie voete,
koppe in die grond.
Ons kyk mekaar mis
en as ons sien
dan is dit uit
dieselfde lense
wat so klein is.
En ek sien nie vir
jou nie
omdat jy nie vir my
sien nie.
Subscribe to:
Posts (Atom)